Kitty Carlisle

Kitty Carlisle
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Catherine Conn
Geboorte (1910-09-03)3 September 1910
Sterfte 17 April 2007 (op 96)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1932–2006
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kitty Carlisle (3 September 1910 – 17 April 2007) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente She Loves Me Not (1934), A Night at the Opera (1935), Hollywood Canteen (1944), en Radio Days (1987).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne